Amanda Strydom | iinfo TZANEEN

When: 
Friday, September 14, 2018 - 18:00
What's happening: 

BNI Letaba Tak - Stop Trafficking fondsinsamelings aand met Amanda Strydom in “State of the Heart “
Coenraad Rall op klaverbord
 
Kom geniet ‘n heerlike aand saam met BNI Letaba tak, ten bate van die Stop Trafficking diens organisasie wat tans baie aktief en susesvol in Tzaneen werksaam is wat hulle bearbei om sekswerkers te rehabiliteer,op te lei en weer terug te plaas in die normale werksverband en samelewing. Me Corinnne Sandenbergh gaan ‘n kort voorlegging doen op die aand, en vertel watter wonderlike werk die organisasie elke dag in ons omgewing doen.
 
Kaartjies vir hierdie spesiale geleentheid kan gekoop word teen R 395.00 elk, wat die vertoning insluit, ‘n driegang maaltyd asook ‘n bydrae lewer aan die diensorganisasie.
 
Korporatiewe tafes van 10 kan ook bespreek word teen 10% afslag per tafel
 
Inligting vir besprekings
 
Datum: 14 September 2018
Venue: Fairview Hotel, Tzaneen
Toegang: R 395.00 pp
Begin tyd: 18h00 vir 18h30
Kontak: 083 488 3885 / events@iinfo.co.za
 

Downloads: 
Location: 
Tzaneen