Lollos & Lettie 10 Jaar Basaar! | iinfo TZANEEN

When: 
Saturday, May 19, 2018 - 11:30
What's happening: 

Lollos & Lettie se splinternuwe vertoning 10 Jaar Basaar! is 19 Mei 2018 by die Taberna Dei Oos Kerk Polokwane vanaf 11:30.
 
Vir meer inligting skakel 082 317 3101 / 082 410 7682 of epos admin@kindervermaak.co.za
 

Location: 
Polokwane