Tel: 082 882 7511 Email:

tzaneen@mpact.co.za

Website:

www.mpact.co.za

Address: Shop 3, Plantasie Weg, Old Industrial Area, Tzaneen
Mpact | iinfo Tzaneen

Tzaneen Erecting Centre (TEC)

Die fabriek bestaan al +- 20jaar. Het agtien en ‘n half jaar vanaf Nkowankowa gewerk. Is tans in die Tzaneen Fruit Packers (WESTFALIA) pakhuis.

Die oprigtingsfasiliteit hanteer die kartonne wat deur Mpact van Brakpan vir die landbou en nywerheidsbedryf  vervaardig word.  Ons fabriek behartig die oprigting van kartonne vir groente en vrugte wat ons direk aflewer aan ons kliente wat dan die vrugte en groente in die kartonne verpak en verskaf aan plaaslike markte of uitvoer.

Ons moto is ‘n tevrede klient is ‘n gelukkige klient.  Ons stel ons kliente eerste.  Ons beskik oor ‘n hele klop masjiene om die kartonne op te rig.  Daar is ook van Mpact se masjiene wat by kliente se pakhuise is wat die klient se kartonne op hul perseel oprig.  

Baie dankie vir almal se ondersteuning.

Die fabriek word bestuur deur Bibi Britz 082 882 7511 en Gerda Britz 074 915 4683