Tel: 015 307 3076 Email:

padstal@allesbeste.com

Website:

www.allesbeste.com

Address: Allesbeste, Tzaneen, 0850 find us on Facebook
Allesbeste Padstal & Kwekery | iinfo Tzaneen

Teen die voet van die groen Magoebaskloof lê die ware betekenis van 'n mandjie vol vrugte.

Die padstal word bestuur deur die familieboerdery, Allesbeste Boerdery.

Hierdie is nie net 'n "fruit & veg" nie, dis 'n ervaring.

Vrugte, groente, tuisgebakte produkte, plante, vrugtebome, produkte uniek aan die omgewing en 'n paar smaake en geure van wyd en vêr.

Allesbeste Padstal is uniek in sy eie reg en streef om ons kliënte die volgende te bied : Top-kwaliteit produkte, Uitstekende diens, tevredenheid en alles wat jy nêrens anders kry in Tzaneen nie.

Besigheidsure :

Maandae – Donderdae : 08:00 – 17:00
Vrydae (Sep – Apr) : 08:00 – 17:30
Vrydae (Mei – Aug) : 08:00 – 17:00
Saterdae : 08:00 – 16:00
Sondae : 08:00 – 14:00
Vakansie Dae : Oop soos tye bo
Toe op Kersdag, Nuwejaarsdag en Goeie Vrydag