Menseregtedag Pretloop & Musiekfees | iinfo TZANEEN

When: 
Wednesday, March 21, 2018 - 10:00
What's happening: 

Die Menseregtedag Pretloop & Musiekfees word aangebied op 21 Maart 2018 by Stellenbrau vanaf 10:00 tot 18:00 teen R80.00 per persoon.
 
Kaartjies beskikbaar by Quicket
 
Vir meer inligting skakel 021 883 3622 of epos marketing@stellenbrau.co.za
 

Location: 
Stellenbosch