Bosveld Dans saam Adam Tas | iinfo TZANEEN

When: 
Saturday, June 9, 2018 - 18:30
What's happening: 

Die Bosveld Dans saam Adam Tas word aangebied op 9 Junie 2018 by Qwin Qwa Rula Lodge vanaf 18:30 teen R300.00 per kaartjie.
 
Vir meer inligting skakel Carmen by 076 058 7621 of Louise by 083 244 4483.
 

Location: 
Polokwane