Stroomop Onder Die Sterre | iinfo TZANEEN

When: 
Wednesday, September 26, 2018 - 19:00
What's happening: 

Kom fliek Stroomop onder die sterre op 26 September 2018 by Hoërskool Pietersburg vanaf 19:00 teen R70.00 per persoon.
 
Vir meer inligting skakel 015 297 3201 of epos phs@pieties.co.za
 

Location: 
Polokwane