Vroue-Oggend | iinfo TZANEEN

What's happening: 

Boland School for Autism bied aan 'n Vroue-Oggend op 27 Februarie 2021 by Boschenmeer Golf Estate vanaf 08h30 teen R250.00 per persoon.
 
Vir meer inligting skakel 021 870 1430 of epos bolandautism@gmail.com

Downloads: