Huwelikskonferensie | iinfo TZANEEN

When: 
Friday, June 14, 2019 - 18:00 to Sunday, June 16, 2019 - 12:00
What's happening: 

Woord In Aksie Wes-Kaap bied 'n Huwelikskonferensie aan op 14-16 Junie 2019 by Simonsberg Christian Centre vanaf 18h00 teen R980.00 per paartjie.
 
Vir meer inligting skakel Bennie by 082 807 0586 of Tienie by 083 478 9211 of epos woordinaksie.wp@gmail.com

Downloads: 
Location: 
Stellenbosch
Event Type: 
iINFO