MazFor New Cars | iinfo TZANEEN

Tzaneen Auto is die Ford en Mazda handelaars in Tzaneen.Ons beskik oor n tenvolle toegeruste werkswinkel met gekwalifiseerde tegnikuste.Parte is beskikbaar by ons parte afdeling wat ook gerieflik op die perseel geleë is.

Ons Ford LDV reeks begin vanaf  die betroubare Bantam tot by die “BUILT FORD TOUGH” Nuwe Ranger reeks.

So bietjie oor die opgradeerde Ranger:
Ford se nuwe turbodiesel in ’n bakkie met ’n herontwerpte binneruim, groter vragdra- en sleepvermoëns en verrassend aangename rit lewer die bestanddele van ’n wenner.Die drieliter-enjin (2953cc) met hoëdruk-deeltoevoer-inspuiting oorheers die bekendstelling van die nuwe Ranger-reeks. En dis te verstane, want Ford-bakkieliefhebbers wag darem al gans te lank op hom.

Fietsa het skrywers aan die brand” Ford se nuwe Fiesta het motorskrywers gaande”
Oct 31 2008 07:56:49:997PM  - (SA) - jannie hennop

Waar nuwe voertuie deesdae soos wors uit ’n masjien gedruk word, is die Fiesta soos daardie stukkie boerewors wat die braaikompetisie wen.Van buite is die nuweling ’n treffer, altans as dit met sy hoekige, valerige voorganger vergelyk word.  As ’n mens ’n cliché mag gebruik: Dit voel asof jy in ’n baie groter voertuig ry as wat die geval is.

Die nuwe Mazda 3 is bekend gestel by ons en dit wemel van belanstelling in die motor.Die unieke motor trek die kliënte angstig aan om te sien wat die nuwe verbeterde weergawe van die vorige Mazda3-reeks.

Binnekort is daar nog n nuweling in die Ford familie.Die langverwagte Ford Everest vervang die huidige Ford Territory reeks.Die Everst kom meer meer as genoeg spasie om 7 volwasse mense te akkomodeer.

Kom gerus en gesêls met ons of  kom drink net koffie.

015 307 3740
Telephone: 
015 307 3740
Website: 
Address: 
Danie Joubert Street, Tzaneen, Limpopo Province
Listing Type: 
Sponsored
Show block advert on HOME page: 
No
Listing Images: 
Make available to bloggers: 
No
Keywords: 

MazFor New Cars, BB Motors, Tzaneen Auto, Mazfor Motors, Ford, Mazfor, Mazda, MAZDA 2, MAZDA 3, MAZDA CX3

Location: 
Tzaneen
Site Location: 
Subscribe to Newsletter: 
Yes

Add new review

CAPTCHA
This question is for testing whether or not you are a human visitor and to prevent automated spam submissions.
Image CAPTCHA
Enter the characters shown in the image.