Tzaneen Ringbalklub | iinfo TZANEEN

Tzaneen Ringbalklub is geleë te Jetty 3 in die rustige omgewing van Tzaneendam. Die klub bestaan huidiglik uit 2 dames spanne en 2 mans spanne. Tzaneen se Dames A span verteenwoordig nou reeds die laaste 4 jaar Limpopo as Wenners / Bywenners op die jaarlikse Klubkampioenskappe in Kemptonpark en maak 2009 geskiedenis deur beide die Mans A en Dames A klubkampioenskappe toe te stuur as klub wenners in Limpopo. Verder het ook 24 van die klubspelers Limpopo klere verwerf en neem hulle deel aan die Nasionale Klub Kampioenskappe in Pretoria gedurende Julie. Die klub spog ook met verskeie Nasionale spelers asook n Springbok afrigter. Tzaneen Ringbalklub is voorwaar die ideale plek vir die hele familie want nerens gaan jy n beter sport kry vir die hele gesin nie. Tzaneen Ringbalklub oefen op Maandae en Donderdae aande 18:00 tot 20:00 van Januarie tot Julie te Jetty 3 Tzaneen. Kontak Sarie Vermaak (Voorsitter - Tzaneen Ringbalklub) 0834563466 vir enige verdere navrae.

083 456 3466
Telephone: 
083 456 3466
Website: 

NULL

Listing Type: 
Member (Paid)
Show block advert on HOME page: 
No
Listing Images: 
Make available to bloggers: 
No
Keywords: 

Ringball, Klubs, Sportklubs, Sport Clubs, Ringbal, Tzaneen Ringbalklub, Attractions, out door, family fun

Location: 
Tzaneen
Site Location: 
Subscribe to Newsletter: 
Yes

Add new review

CAPTCHA
This question is for testing whether or not you are a human visitor and to prevent automated spam submissions.
Image CAPTCHA
Enter the characters shown in the image.
Error | iinfo TZANEEN

Error

The website encountered an unexpected error. Please try again later.