Tel: 083 458 4746 Email:

elsie@absolutelywater.co.za

Website: www.absolutelywater.co.za Address: Rooibos Street No 4, Arborpark, Tzaneen, 0850
Absolutely Water | iinfo Tzaneen

Rede om Absolutely water Tzaneen,te ondersteun:

Ons maatskappy is in 1999 gestig en daar is meer as 100 takke in SA,Namibië, Botswana en Zimbabwe. Daar is ook Absolutely Waterwinkels en tans 79 Perfect waterwinkels.

Hoorkantoor bied kwaliteit produkte aan en ons kry goeie opleiding.

2004 Het ons ‘n francise gekoop en Danna het in 2008 voltyds aangesluit. Daar is ander personeel wat boekhouding, admin en algemene take te verrig.

Ons streef daarna om ons groot aantal kliënte gelukkig te hou om hul watersuiweraars gereeld te diens sodat hul altyd gesuiwerd water het, nuwe suiweraars, versagters en dispensers te verkoop.

Baie voorraad en alle stelsels se parte word aangehou.Kwaliteit en bekostigbaar, bewys deur  somme te maak.

Ons verhuur watersuiweraars asook dispensers .

’n Groot area vanaf Tzaneen, Mooketsi, Giyani, Hoedspruit na Heanertsburg word bedien, soms nog verder.

Geen geskarrel met koop of bottels water nie, jy kan enige tyd net ‘n kraantjie oopdraai en jy het gesuiwerde water tot jou beskikking  .

Ys -, koffiemasjiene en dispensers kan aan die suiweraar gekoppel word, vir jou gerief .

 

Produkte:

* Ons fokus is op ons wye verskeidenheid van huishoudelike watersuiweraars.

 

Daar is 9 om van te kies.

* Semi en industriële watersuiweraars.Roadrunner vir 4x4 en kamp.

* 10 verskillende dispensers.Met bottels of direk gekoppel. Mini dispensers vir kinders.

* Waterfonteine

* Heelhuis filtrasie (Mega Char) Verwyder sediment, reuke, smake,chloor en yster.

* 10”, 20” filters. 2 of 3 Fase filterhousings. Groot verskeidenheid filters.

* Waterversagters, enigma, siliphos.

* Klorineerders, ozoneerders, UV ligte, stortfilter.

* Alle parte vir stelsels. Pyp,lasstukke ens.

 

Doelwit:

Deur ons kennis van die besoedeling en gevaarlike elemente in water, wil ons graag dat jy ‘n belegging in jou en jou gesin se lewe maak. Skakel en wees vir altyd ‘n tevrede kliënt!

 

Voorstel:

* RO105 vir meeste plekke in die dorp.

* RO101 vir lae waterdruk en boorgate.

 

Ander:

* Dispenser

* Heelhuis filtrasie