Tel: 015 307 7062 Email:

admin@dinamus.co.za

Website: www.dinamus.co.za Address: Industria Straat 6, Nuwe Industriele Area, Tzaneen find us on Facebook
Dinamus Gemeenskapskerk | iinfo Tzaneen

Dinamus Gemeenskapskerk is geleë in Tzaneen Limpopo. Ons dienste vind plaas by Dinamus Gemeenskapssentrum by Industria Str no 6 in die nuwe industriele area Tzaneen. Ons is bevoorreg om deel te wees van 'n ongelooflike gemeenskap en ons streef daarna om die gemeenskap te dien. Dit sal vir ons so lekker wees as jy bietjie by ons kom inloer Sondag of enigetyd in die week. Hoop om jou te sien.