Tel: 073 806 8113 Email: N/A Website: N/A Address: N/A
Le'Club | iinfo Tzaneen

LeClub is n multi-sport klub wat gestig is in 2006. Fietsry, hardloop en tweekamp is die onderskeie sporte waaraan die lede kan deelneem . Die klub maak ook voorsiening vir beginners in die onderskeie sporte. Die klub is  geaffilieer by al die organisasies in beheer van die sportsoorte. Deur n lid te wees van die klub kan jy ook n lisensie bekom om tot op nasionale vlak deel te neem.

Vir die hardloop en tweekamp kan hulle vir Philip Entres (0738068113) kontak.

Error | iinfo TZANEEN

Error

The website encountered an unexpected error. Please try again later.