Ladybird herb group vergader elke eerste Dinsdag van die maand 10:00 by Maculata straat 12 Arborpark vir n uur gepak met kruie inligting. Ons leer van 3 verskillende kruie. n Medisinale krui, n Kook (culinary) krui en n inheemse krui. Dan is daar n demonstrasie hoe om met kruie te kook. Dan het ons ook n projek met die kruie waar ons items maak soos bv kruie seep, kruie badsout, potpourri, Kruie sout om mee te kook, kruie olie, kruie wyn, Tussie mussie, kruie handeroom ens ens ens 083 444 3414.

Ladybird Herb Group | iinfo Tzaneen


