Tel: 076 079 7708 Email:

carline.theron8@gmail.com

Website: N/A Address: Cnr Voortrekker str & Aqua ave, Tzaneen find us on Facebook
Oasis Entertainment Centre | iinfo Tzaneen

Ons is gerieflik gelee in Aquapark met meer as voldoende parkering. Ons is baie sekuriteits bewus, geen smouse of bedelaars word hier toe gelaat nie. Ons beskik oor drie kitsbanke nl. Absa, Standerdbank en Nedbank.

Die winkels hier te kry is n shushi winkel wat ook chinese kosse maak met pastas en fried rice. Hair by Corne vir vlinke haarsorg en lekker bederf. George Lowrens is n finansieele adverseer. New DVD winkel en die Oasis Liquor. Vir die kinders en ouers is hier frozen Spoon die lekkerste roomys 'n moet om te proe. Ons juwele winkel open middel Mei. En 1 Junie open die botique wat propvol stylvolle kledingstukke gaan verkoop. Daar gaan ook binnekort n Smileys family Entertainment centre oopmaak wat propvol kinder vermaak gaan verskaf soos bv kinder partykies speelgoed hope om van te kies.

Die car wash is ook gereed om u voertuig sprankel skoon te he terwyl die kinders speel, eet en moeder hare laat doen. Wat is nou lekkerder as n tevrede gesin wat lekker hier kan ontspan en dan te kan terug keer na n blink skoon voertuig.