Frederick Erasmus - Beenwerf | iinfo TZANEEN

Beenwerf deur Frederick Erasmus

Dit het in Auschwitz begin, maar nie daar geëindig nie.

Dekades later word ‘n identiese tweeling ‘n week uitmekaar duisende kilometer van mekaar gebore.

Geld, mag en die superioriteit van die Ariese ras is die boustene van ‘n spannende intrige drie geslagte later.

‘n Suid-Afrikaanse joernalis is ontstuitbaar as haar man die slagoffer van ‘n gruwelike komplot word. Stuk-stuk ontrafel sy die verbintenisse tussen die beenwerf van die verlede en die onreg in die hede. Maar sal sy die misdaad teen lewe kan stuit?

068 592 0972
Telephone: 
068 592 0972
Listing Type: 
Sponsored
Show block advert on HOME page: 
No
Make available to bloggers: 
No
Keywords: 

Frederick Erasmus, Skrywer, Author, Beenwerf, Books, Fiction, Beenwerf deur Frederick Erasmus, Fiction Novel, Writer, Skruiwer, Fiksie

Location: 
Tzaneen
Stellenbosch
Somerset West
Giyani
Hoedspruit
Hermanus
Louis Trichardt
Mbombela
Mokopane
Mookgopong
Oudtshoorn
Polokwane
Phalaborwa
Potchefstroom
Soweto
Franschhoek
Haenertsburg
Knysna
Mossel Bay
Dullstroom
Graskop
Hazyview
White River
Site Location: 
Feature Under Community Projects: 
No
Listing verified: 
Not Verified
Subscribe to Newsletter: 
Yes
Feature under local clubs: 
No
Classified Listing Category: 
Listing start: 
Monday, March 18, 2024
Listing end: 
Monday, March 18, 2024